Pragtige website. Ek en Nita sien uit na ons eerste besoek aan Holland, asook om die besoekers aan die Noodshow te ontmoet. Ons gaan ook besoek afle by Dick & Ans Hamer in Zutphen, asook by Peter Goossens en Fabio van Olst. Belangstellendes kan gerus 'n draai maak by ons kraamtjie en na my duiven beeldjes kom kyk. Kyk voorlopig na my Faebook page genaamd "Feather Art Awards" . Groete uit Suid Afrika